Padagentskap Sanral dreig met vervolging – word uitgelag deur aanklaers

Die padagentskap Sanral, wat onder andere die omstrede en mislukkende e-tolstelsel bedryf, dreig om nou ernstig te begin om nie-betalers van e-tol te vervolg. In ‘n skrywe aan geregistreerde e-tol gebruikers, meld Sanral dat mediaberigte beweer dat hy onlangs R3,6 miljard e-tol skuld afgeskryf het. “Ons wil die rekord regstel: nie-betaling van e-tol bly steeds […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Minister erken E-tol meetapparaat is foutief

Die e-tolstelsel se meetinstrumente is na jare se gebruik nog steeds nie finaal gesertifiseer soos vereis word deur die Regsmetrologiewet 9 van 2014 nie, en word daarom steeds onwettig gebruik. Dit is die mening van adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus, nadat hy ‘n antwoord gekry het op ʼn geskrewe parlementêre vraag oor […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!