Eff Betrokkenheid By Grondbesettingspogings In Gauteng Moet Ondersoek Word Vra Vf Plus

EFF betrokkenheid by onlangse grondbesettingspogings in Gauteng moet ondersoek word vra die VF Plus in Gauteng.

Dit volg nadat sowat ‘n 1500 mense vroeg Saterdagoggend tydens twee afsonderlike gevalle grond van die Universiteit van die Witwatersraand probeer beset het naby Marlboroweg in Johannesburg en later ook by die luukse Waterfall landgoed in Midrand.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malema: As boere wéér betoog, sal EFF hulle ‘ontmoet’

Julius Malema het Donderdagmiddag uitgevaar teen die betogings wat op Swart Maandag plaasgevind het. Malema het saam met EFF-lede deelgeneem aan ’n betoging voor die Israelse ambassade in Pretoria teen die “kaping van Palestina”. “Bevry die mense van Palestina,” het die leier van die EFF gesê. “Dit is nonsens wat wit Afrikaners Maandag aangevang het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!