Malema: As boere wéér betoog, sal EFF hulle ‘ontmoet’

Julius Malema het Donderdagmiddag uitgevaar teen die betogings wat op Swart Maandag plaasgevind het. Malema het saam met EFF-lede deelgeneem aan ’n betoging voor die Israelse ambassade in Pretoria teen die “kaping van Palestina”. “Bevry die mense van Palestina,” het die leier van die EFF gesê. “Dit is nonsens wat wit Afrikaners Maandag aangevang het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF-ondersteuners voel gegrief – ruk op na Guptas se Shiva-uraanmyn met memorandum aangaande arbeidseise

Honderde EFF-ondersteuners het Donderdag na die Guptas se Shiva-uraanmyn in Hartbeesfontein in Noordwes opgeruk en ’n memorandum met arbeidseise aan die mynbestuur oorhandig. Volgens Betty Diale, provinsiale leier van die EFF in Noordwes, is hulle tevrede dat die optog vreedsaam verloop het, maar hulle is ongelukkig omdat die myn se bestuurshoof nie hul memorandum ontvang […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!