Elambeni grondeisers verloor saak van 30 suikerplase in Natal

‘n Eis deur die Elambeni gemeenskap op eienaarskap van 30 suikerplase in Natal is na ‘n lang regsproses afgehandel en die eis is van die hand gewys.

Die eisers se betoog dat hul voorvaders voor die koms van witmense eienaarskap van die grond gehad het, is deur die regter verwerp.

Die grond was reeds voor 1913 bewerk as suikerriet landerye, dus was daar nie ‘n moontlikheid dat ‘n gemeenskap grond kon besit nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is ekonoom Dawie Roodt se waarskuwing ‘n kolskoot?

Die ekonoom Dawie Roodt se waarskuwing dat mense hul geld uit die land moet neem is duideliker onderstreep deur die EFF se versoek in die parlement dat banke genasionaliseer moet word. Die rooi gevaar EFF het aangekondig dat hy ‘n privaat lede wetsontwerp gaan indien dat die nasionalisering moet geskied sonder vergoeding. Waarnemers wys daarop […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!