Gupta’s het in 2010 reeds eise gestel aan regering vir ‘n oorbetaling van R600 miljoen

Ajay Gupta het reeds in 2010 aangedring op ‘n oorbetaling van R600 miljoen vanaf die regering se Kommunikasie en Informasie Sisteem(GCIS). Hierdie inligting is onthul deur Thema Maseko, die vorige kommunikasiehoof van GCIS. Dit was op daardie stadium die totale advertensiebegroting van die departement. Ajay was bewus van die bedrag en het geëis dat die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaners moet die “Haat die Afrikaner- en Witmanregering” onderdrukking verwerp

Die debat in die parlement oor die sogenaamde staatsrede begin vandag, met die gevolg dat daar steeds gegons word oor die gebeure tydens die parlementsopening. Mnr. Louis van der Schyff, sekretaris van die HNP, sê die gebeure in die parlement het weer getoon dat die Afrikaner nie tuishoort in hierdie staat van derde wêreldse regering […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering het tot 31ste Mei om Boere-Afrikaner Volksraad te antwoord waarna VN genader gaan word.

Die 31ste Mei is die spertyd vir die regering om beslissend te antwoord op die Volksraad (BAV) se laaste skrywe aan hul regsverteenwoordiger. Indien die regering nie aanvaarbare gewilligheid toon om met die Volksraad in ernstige gesprek te tree ten aansien van ons volk se aandrang op selfbeskikking nie, sal die Volksraad alle gesprekke met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kroningspark, Munsieville, Kleinvallei – Die FEITE

Hierdie is ‘n baie belangrike skrywe waarin ek gaan poog om die situasie in Kroningspark, Munsieville en Kleinvallei na die beste van my vermoeë aan julle te verduidelik sodat die wat wil help, waar en hoe dit ookal is, bewus kan wees van presies wat daar aangaan en hoe om sinvol betrokke te raak. Op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

White South Africa, you have been OWNED! Enslaved and Beaten.

An ANC circular (pic below with transcript), that has come to light that was circulated in 1993 after the supposed “Peace Negotiations”, exposes the criminal, bad faith, mindset of the ANC Communist movement at the time. Predictably this document will be debunked by all and sundry from the Communist Front, most aggressively probably from the […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bitter koffie sonder suiker lê voor vir grondeise:

Deur: Leanne George 2014-08-30 23:15 Suid-Afrika gaan oor vier jaar nie meer genoeg suiker kan produseer nie, hoofsaaklik weens grondhervorming. “Daar is sowat 30% van suikerrietplase in KwaZulu-Natal met hangende grondeise. Weens die gepaardgaande onsekerheid herplant boere nie hul suikerriet nie. Dus neem oeste af. “Die bedryf het ondersteuning in die vorm van belegging, navorsing […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Meeste van 5,500 nuwe grondeisers verkies geld

Net minder as 5 500 nuwe grondeise is reeds ingedien, met meeste van die eisers wat vergoeding eis en nie die grond soek nie. ‘n Totaal van] 5495 eise is van dwarsoor die land ingedien. “Die meerderheid (1363 eise) is in die Wes-Kaap ingedien, gevolg deur Gauteng (965 eise),” het die departement van landelike ontwikkeling en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!