Inwoners van Kuruman se krag glo onwettig afgesny

Inwoners van Kuruman wie se elektrisiteit glo weens wanbetaling deur die Ga-Segonyana-munisipaliteit afgesny is, word na bewering onwettig te na gekom. Boonop word belasting op toegevoegde waarde (BTW) glo ook onwettig op munisipale belasting gehef. So sê Wynand Boshoff, Noord-Kaapse voorsitter van die Vryheidsfront Plus. Boshoff het Woensdag ‘n brief by die LUR van samewerkende […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kragdiewe moet maar lig loop vir Brakpan tannie – Netwerk24

Kragdiewe moet dit liewer nie naby dié tannie van Brakpan se huis waag nie. Sy slaap met een oog oop met ’n vuurwapen langs haar bed. Sy’t altyd ’n rewolwer gehad, maar gebruik deesdae ’n windbuks. En omdat die vuurwapen nie ’n harde geluid maak nie, blaas sy boonop op ’n fluitjie om die diewe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eskom skuld meer as R270 miljard, maar jy as verbruiker moet geld opdok vir hulle bonusse !!

Gerugte doen die rondte dat die omstrede heraangestelde Eskom-baas, Brian Molefe, dalk tog ‘n paar miljoen rand in sy sak sal kan steek vir ‘n “prestasiebonus”. Ander Eskom-base staan skynbaar ook in die tou vir prestasiebonusse omdat daar nie tans beurtkrag is nie. Dié doodnormale situasie, word nou skynbaar as ‘n prestasie gesien waarvoor groot […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stand van sake by Eskom soos deur werkers gesien lyk baie donker…

Onderstaande inligting is van werkers by Eskom, asook ander persone in die kragopwekkingsbedryf ontvang. Omdat die bekendmaking van die gegewings sekere persone se werksposisie kan benadeel, verstrek ons geen name nie. Ons is dankbaar vir hul samewerking wat ons in staat stel om hierdie belangrike inligting aan ons mede volksgenote oor te dra. Eerste bron […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!