Die nuutste ‘geite’ van die Staat om kontantvloei op te kikker

Alles dui daarop dat die stadsraad van Pretoria weer dringend geld nodig het en die maklikste manier om dit te gryp is van sy inwoners. Die metode word ook soms deur van die selfoonmaatskappye gebruik as hulle skielik hulle kontantvloei wil aanvul. ʼn Sekere maand se rekening word doodeenvoudig verhoog en dan word die geld […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kragdiewe moet maar lig loop vir Brakpan tannie – Netwerk24

Kragdiewe moet dit liewer nie naby dié tannie van Brakpan se huis waag nie. Sy slaap met een oog oop met ’n vuurwapen langs haar bed. Sy’t altyd ’n rewolwer gehad, maar gebruik deesdae ’n windbuks. En omdat die vuurwapen nie ’n harde geluid maak nie, blaas sy boonop op ’n fluitjie om die diewe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!