Net in SA – Kragtariewe verhoog, munisipaliteite betaal nie

Eskom het sy versoek vir ‘n tariefverhoging van byna 20 persent by Nersa gaan probeer verduidelik, maar intussen blyk dit dat talle munisipaliteite eenvoudig nie vir Eskom betaal nie. Veral direkte verbruikers van Eskomkrag, soos boere en nywerhede, gaan erg geraak word deur die aangevraagde tariefverhoging. Nou blyk dit dat Eskom nie die gelde wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kgetlengrivier (Koster, Derby en Swartruggens) kragloos weens wanbetaling – Dankie ANC regering!

Die Kgetlengrivier-plaaslike munisipaliteit, wat Koster, Derby en Swartruggens insluit, se elektrisiteit sal op 20 September deur Eskom afgesny word weens die munisipaliteit se wanbetaling, sê Frans Potgieter, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit. Die aankondiging is gedurende ʼn raadsvergadering gemaak. Volgens Potgieter skuld die munisipaliteit ongeveer R50 miljoen aan Eskom. “Betalende verbruikers sal nou saam met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!