Nog instellings se krediet word afgegradueer danksy BEE

Die Fitch graderingsmaatskappy het Absa, Nedbank, First Rand, Standard Bank, Investec, Eskom, Transnet en MTN afgradeer na BB+ oftewel rommelstatus. Standard & Poor’s het Santam, Sanlam, Exxaro en Ou Mutual afgradeer. Die meeste van die instellings het reeds toegegee vir die regering se swart bevoordelingsvereistes, sonder dat daar noodwendig na bekwaamheid gekyk word by die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbruikers gaan twee keer vir krag betaal – Afriforum

Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd dat munisipaliteite wat Eskom geld skuld die verbruiker gaan laat opdok om dié skuld te delg. AfriForum stel daarom vandag ’n projek aan 102 AfriForum-takke landwyd bekend om gemeenskappe te bemagtig om insette te lewer ten opsigte van die opstel van munisipale geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP’s) en -konsepbegrotings. Dít sal bepaal […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Radio se Top 10 Programme vir 2015

SAUK Radio se Top 10 radio programme vir 2015 volgens luisteraars is hieronder saam met die getal luisteraars asook ‘n skakel na die potgooi (argief) van die program self:   15,015 – Donker dae vir die Witman: “Blanke” word nietig verklaar…  3,736 – Voorbereiding en Mobilisasie vir Rewolusie in SA. Is jy reg?  2,761 – Suid-Afrika onder Blanke Beheer was ‘n Reus […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voorbereiding en Mobilisasie vir Rewolusie in SA. Is jy reg?

Vanaand kyk ek na ‘n paar artikels deur die Suidlanders. Die rede is nie om paniek te saai nie maar kom ons kyk met oop oë na dit en dalk het ‘n mens stof tot nadenke, miskien is dit ongegrond miskien nie oordeel self. Stuur gerus vir ons kommentaar by my epos adres nuus@saukradio.com  Die Eerste […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuusbrokkies van belang gedurende die laaste week

Die kans is groter dat Suid-Afrikaners binnekort permanent sonder krag en in die donkerte gaan sit as die kans dat dit nié gaan gebeur nie. “Ek glo dat die waarskynlikheid van ’n totale ineenstorting [van die kragnetwerk] meer as 50% is,” het Ted Blom, ’n energie-ontleder, aan die nasionale energiereguleerder (Nersa) gesê. Dit is iets […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stand van sake by Eskom soos deur werkers gesien lyk baie donker…

Onderstaande inligting is van werkers by Eskom, asook ander persone in die kragopwekkingsbedryf ontvang. Omdat die bekendmaking van die gegewings sekere persone se werksposisie kan benadeel, verstrek ons geen name nie. Ons is dankbaar vir hul samewerking wat ons in staat stel om hierdie belangrike inligting aan ons mede volksgenote oor te dra. Eerste bron […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!