Tuinier van vermoorde Pringlebaai-vrou verskyn in hof

‘n Man wat as ’n tuinier by Ferra Thompson van Pringlebaai in die Wes-Kaap gewerk het, het Donderdag in die landdroshof in Caledon in verband met haar moord verskyn. Martin Ncube (20), ’n Zimbabwiese man, staan op aanklagte van moord en motordiefstal tereg. Volgens kapt. Danie Rautenbach, ondersoekbeampte, het Ncube aangedui dat hy nie om […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!