Fikile Mbalula onder skoot oor misdaad syfers

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, het aangekondig dat die polisie misdaad in Suid-Afrika oor die volgende twaalf jaar met twee persent wil verminder. Mabalula is tans onder skoot omdat hy hom omring met misdaad inligtingsmense en hulle direkte opdragte gee en hulle direk aan hom moet terug rapporteer. Veiligheidskenners meen egter dat slegs twee […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mbalula wil “Swart Maandag” optogte, organiseerders vervolg

‘n Uiters plofbare situasie is aan die ontstaan omdat organiseerders van die Swart Maandag optogte vervolg gaan word, skynbaar in opdrag vanuit parlementêre kringe. Dit volg op die minister van polisie wat die Swart Maandag protesoptogte gekritiseer het en beskryf het as ‘n “rasse meerderwaardige protes”. Volgens hom is armoede die groot oorsaak van moorde […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Minister van polisie se vakansierit kos belastingbetalers R680 000

Minister van polisie, Fikile Mbalula, het in ‘n verklaring gesê dat daar nie belangebotsings was toe ‘n derdeparty sy Dubai vakansie gefinansier het nie. Mbalula was tydens die rit nog minister van sport, en die maatskappy wat betrek word, is die Sedgars Sports groep wat die amptelike verskaffers is van die SA Sport federasie en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie Minister woedend oor vermiste polisiewapens in die Wes-Kaap

Fikile Mbalula, minister van polisie, sê die verdwyning van 33 vuurwapens uit twee polisiekantore in die Wes-Kaap is onaanvaarbaar en uiters kommerwekkend. Die vermiste vuurwapens is uit polisiekantore in Bellville-Suid en Mitchells Plain gesteel en die saak is intussen aan die Valke oorhandig. Vuyo Mhaga, woordvoerder van die minister van polisie, sê dit het einde […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mbalula aan polisie: ‘Julle moet beter skiet’

Fikile Mbalula, minister van polisie, het lede van die SAPD gemaan om deurentyd aan hul vaardighede en doeltreffendheid te werk. “Julle moet verbeter, insluitend jul skietvermoë. Julle moenie mis skiet nie. Kom kyk na my as ek skiet, ek skiet nie mis nie. Ek skiet reguit en baie, baie vinnig. Ek kan terselfdertyd skiet en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisieminister Fikile Mbalula maak glo planne om plaasmoorde te bekamp

“Elke Suid-Afrikaner is vir die minister belangrik en plaasmoorde ís vir ons ’n prioriteit,” sê Vuyo Mhaga, Mbalula se woordvoerder. Mhaga het Donderdag gesê die plan is om oor die volgende paar weke met gemeenskappe en plaaslike veiligheidsdienste saam te werk. “Dit is nie net ’n saak vir die polisie nie, maar vir die gemeenskap. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!