Herrie in Pta: Sputla wil Solly by OB verkla

’n Voormalige burgemeester van Tshwane gaan die DA-burgemeester en sy administrasie by die openbare beskermer (OB) van onder meer “growwe wanbestuur” verkla. Kgosientso “Sputla” Ramokgopa, voormalige burgemeester van Tshwane en voorsitter van die ANC in die groter Tshwane-streek, het Woensdag vir die eerste keer sy stilte verbreek sedert Solly Msimanga in Augustus verlede jaar die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pieter Mulder: “Belastingondersoek net ‘n rookskerm”

Die minister van finansies, Malusi Gigaba, het aangekondig dat ‘n kommissie aangestel gaan word om institusionele swakhede by die SAID te ondersoek, en wat die redes is vir die onderverhaling van byna R61 miljard in belasting. Die onderverhaling van belasting is waarskynlik net ʼn rookskerm waarom Gigaba die ondersoek gelas het, glo dr. Pieter Mulder, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Moody’s se byl val – Suid Afrika beleef nog ‘n krediet afgradering

Die kredietgraderingsagentskap Moody’s Investor Services het soos verwag die gradering van Suid-Afrika se staatskuld in sowel buitelandse geldeenhede as in rand verlaag tot Baa3, net een vlak bo rommelstatus. Dit volg op die afgradering van staatskuld in April deur Fitch Ratings en Standard & Poor’s Global Ratings en politieke ontwrigting, en kom in weerwil van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Watter regdenkende mens sal aanhou geld gee vir ʼn korrupte regering ??

Die stroom belastinggeld sal weldra opdroog soos die publiek gaan begin om belasting te vermy en ontduik,wat sy ware motief versteek agter rasverdelende woorde soos “wit monopolie-kapitaal? Die waarskuwing is aan die minister van finansies gerig deur VF Plus se advokaat Anton Alberts tydens die bespreking van tesourie se begrotingspos in die parlement. Adv. Alberts […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!