Stortingsterrein by Carletonville in ‘toksiese toestand – wat het julle verwag met ons SA regime

Die DA het die waarnemende munisipale bestuurder van die Merafong-munisipaliteit (Carletonville, Fochville en omstreke) verlede week by die Groen Skerpioene verkla oor die “toksiese toestand” van die Rooipoort-stortingsterrein by Carletonville. Dié verwikkeling kom maande nadat die waarnemende munisipale bestuurder, Langa Thibini, en Daniel Hobe, die uitvoerende bestuurder: gemeenskapsdienste, in April vanjaar geskors is oor die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!