Moordenaar van Danie Fourie se lyk gekry in polisiesel

Die 31-jarige verdagte wat Woensdagmiddag in hegtenis geneem is in verband met die moord op Danie (Kat) Fourie en aanval op sy vrou Marianna, is Donderdagoggend (16/11) dood in ‘n polisiesel in Kathu aangetref. Volgens kapt. Sergio Kock, polisiewoordvoerder, word die omstandighede rondom die verdagte se dood ondersoek. Die verdagte sou Vrydag (17/11) in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!