Hoërskool Overvaal gee Lesufi bloedneus in hof

Die hof het ten gunste van Hoërskool Overvaal besluit wat die departement van onderwys verhinder om 55 sogenaamde Engelssprekende leerlinge toe te laat tot die skool. Regter Bill Prinsloo het bevind dat daar twee Engelstalige skole in die omgewing is wat inderdaad nog plek het om leerlinge in te neem, en dat Overvaal vol is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lesufi dagvaar Afrikaanse skool op grond van taalbeleid

Die omstrede en Afrikaner-vyandige Gautengse LUR vir onderwys, Panyazu Lesufi, het hom tot die hof gewend in ‘n aansoek teen Hoërskool Overvaal nadat die skool geweier het om 55 bykomende leerlinge in te neem op grond van hul taalbeleid. Die departement sukkel om nog 31 000 leerlinge te plaas voor die skole heropen. Overvaal is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gautengse LUR vir onderwys,Lesufi dreig opponente

Die beoogde Wysigingswetsontwerp vir Basiese Onderwys kry uit talle geledere die wind van vore, en die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, begin al skoon die teenstanders van die wet te dreig om “nie sy geduld te beproef nie”. Die wet sal vir alle praktiese doeleindes die take en bevoegdhede van skole se beheerliggame oorneem, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!