Jacques Pauw het nou ‘n saak teen hom, en hy doen ‘voorbrand’

Die linkse ondersoekende joernalis en skrywer van die blitsverkoper, The President’s Keepers, Jacques Pauw, sien vandag sy regsverteenwoordigers in voorbereiding om ‘n moontlike borgaansoek in te dien vir ingeval hy gearresteer sou word. Die Staatsveiligheidsagentskap het strafregtelike klagtes teen Pauw ingedien by die polisie, terwyl die Valke ook ondersoek instel of Pauw vervolg moet word. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Daar moet gewerk word aan nuwe borgstelsel vir plaasaanvalers – TLU SA

TLU SA is baie in sy skik met die arrestasie van vyf mense in verband met plaasaanvalle in die Tzaneen-omgewing. Die polisie sê hulle het die vyf gearresteer, en hulle vorm deel van ‘n sindikaat wat plase aanval. Die adjunkpresident van TLU SA, mnr. Henry Geldenhuys, sê hy wil die polisie gelukwens met die arrestasie. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!