Bulhond Gerrie Nel pak ʼn Zuma in eerste saak

Duduzane Zuma, seun van pres. Jacob Zuma, blyk al weer in die sop te wees en dié keer het AfriForum se private vervolgingseenheid en sy hoof, adv. Gerrie Nel, hul visier op hom ingestel. Dit is egter nie gerugte van sy betrokkenheid by staatskaping of sy goeie verhouding met die Gupta-broers wat Nel op sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bulhond, Gerrie Nel slyp sy tande vir Zuma, Guptas

Gerrie Nel en die private vervolgingseenheid van Afriforum sal nie toelaat dat die omstrede Gupta-familie en pres. Jacob Zuma straffeloos wegkom met staatskaping nie. As niemand anders hulle gaan vervolg nie, sál die nuwe eenheid waarvan hy die hoof is, hulle wil vervolg, het Nel Woensdagaand in Bloemfontein gesê. Hy het ook ’n hou gemik […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan Gerrie “Bulhond” Nel, nou by AfriForum, ook anti wit haatspraak vervolg?

Die verrassende aansluiting van Gerrie Nel by Afriforum klink heel goed, maar iets is nie pluis nie. Het Gerrie Nel, wat dekades vir die ANC regime gewerk het, regs geskyf, of het Afriforum links geskyf? Volgens die “Fake News” ver linkse koerant Huffpost het Gerrie nou by “ver regse volkstaters” aangesluit, en ons almal weet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!