Wees versigtig as jy aanlyn aankope doen

Die publiek word gewaarsku dat sou hul aankope doen deur middel van hulle loopfone, tablette, skootrekenaars en rekenaars, hulle die gevaar loop van aanlyn “aanvalle”. Die IT groep Dimension Data het die waarskuwing uitgereik. Vals webtuistes wat geskenkkaarte uitreik en spesiale vakansie aanbiedinge het, kan ‘n persoon lok na onbetroubare webtuistes wat ‘n persoon se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!