VERRAAIER UIT NEDERLAND HET NA AL DIE JARE NOG STEEDS GROOT INVLOED IN SPIOENASIE KRINGE IN SUID AFRIKA

Hélène Passtoors van Belgie is gebore op 9 Augustus 1942 in Nederland. Sy is die redaktrise van Esperances des Peuples en ‘n redaksielid van die tweemaandelikse tydskrif Cetri en van Alternatives Sud. Dit is die skakel na Media24 se Huffington Post (“neem stemreg weg van wit mans”) wat my weer op hierdie gladde terroris se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malusi Gigabe Minister van Finansies se adviseur wil wapens teen wit boere opneem

Die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan dalk dieselfde roete as dié van Venezuela en Zimbabwe loop, as die nuwe adviseur van die Minister van Finansies sy wil laat geskied. ‘n “Ekonomiese adviseur” van die onlangs aangestelde Suid-Afrikaanse Minister van Finansies, Malusi Gigaba, het gevra om “wapens op te neem” teen wit boere as hulle nie hul eiendom […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC = Moord, korrupsie en oneerlike transaksies

’n Betaling van R1 miljoen wat glo deur die radiopersoonlikheid Thabo “Tbo Touch” Molefe aan Fikile Mbalula, minister van polisie, gemaak is, het vrae laat ontstaan oor Mbalula se moontlike verbintenis met ’n tenderpreneur en ANC-begunstigde wat in 2015 vermoor is. Volgens hofdokumente word daar beweer dat Wandile Bozwana, ’n sakeman van Noordwes wat in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrika en die wêreld word deur skelms oorheers en ons aanbid hulle en hul skeppings

Politiek trek mense wat die kortpad na rykheid soek sonder om daarvoor te werk. Dit is beslis waar in Afrika, maar ook deesdae in die res van die wêreld. Meeste van die Europese Unie se politici word betaal vir hul verraaierskap van hul Nasie State… Hillary Clinton en haar voorlopers soos Obama, Bush ens.,  word […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Wereldgeldmag (NWO) se Plan Vir Suid-Afrika

Die Nasionale Party se apartheidsbeleid, veral na die koms van Hendrik Verwoerd, was nie net ‘n doring in die vlees van die destydse VVO (vandag die VN) en die Wêreldraad van Kerke nie, maar ook ‘n ernstige struikelblok en versperring in die pad van die NWO-aanhangers se einddoel. Dit het die vrymesselaars net mooi ‘n dekade […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaner Volksparty hou sy agste Kongres op 8 Oktober 2016 te Kempton Park

Die Afrikaner Volksparty hou sy agste kongres eersdags en rig ‘n uitnodiging aan almal en hul gesin om hierdie kongres by te woon. Die tema van die kongres hierdie jaar is: “Afrikaner Waarheen?”. AVP het hierdie tema gekies na aanleiding van die geweldige verwarring onder ons volk m.b.t. die pad vorentoe. Daar is soveel opinies, onbedoelde en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Neorassisme, wanbestuur, onkundigheid en korrupsie verwoes Suid Afrika

Neo-rassisme en RSA verval saamgestel uit 4 artikels en ‘n klankbaan oor neo-rassisme   Volksmoord die vernietiging van Geskiedenis , Erfenis, Monumente, Standbeelde, Kultuur, Skole en Universiteite,Taal en Godsdiens Nie alleen is ons gedompel in “krag en water krises as gevolg van wanbestuur, onkundigheid en korrupsie nie maar ons stede is besig om heeltemal te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swartes Het Hul Eie Apartheid Geskep Saam Met Die Britse Regering in 1845

Apartheid met ‘n nuwe baadjie die ergste gruwel uit!!! ARTIKEL 1: Swart selfstandigheid is al vanaf 1845 met ons. Verwys na die Shepstone Beleid, wat die Britse regering ingestel het, sodat elke ETNIESE swart volk in Suid-Afrika apart kan lewe. Selfstandigheid sal nooit werk nie Tans is daar 11+ TRUSTLANDE, aka TUISLANDE aka Reserwes is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Slagtings teen Boervolk vir honderde jare, tot vandag toe, deur Brittanje en Inboorlinge…

Vanaand lees ek graag artikels wat ek gevind het op ‘n boervolk werf wat ek vanaand gebruik met persoonlike komplimente van die eienaar van die blad. Baie Dankie ondere andere vir Theunis en Jan vir al julle werk. Dit handel oor van die verskillende veldslae waaroor mens gewoonlik niks van geweet het nie waarvan ek ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Telkom, toe die Kaap nog Hollands was, die Zuid Afrikaanse Republiek ‘n Boere Republiek was en Natal ‘n kolonie.

Die geskiedenis van Europeërse tegnologie en innovasie gaan veel verder terug as wat meeste mense dink of wil weet. Die eerste poskantoor in Suid-Afrika dateer terug na voor 1500, toe ‘n brief onder ‘n boom in Mosselbaai gelaat is. Die eerste amptelike Poskantoor is gestig in die Kasteel in Kaapstad in 1791. Die eerste telegraaf is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!