Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar, Shoprite staak landwyd

Duisende werkers by Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar, Shoprite, sal Vrydag staak oor ʼn tekort aan “geslagstranformasie” en veiligheid vir vrouewerknemers. Die vakbondfederasie Cosatu en die kommissie vir geslagsgelykheid (CGE) steun die beskermde staking waarby 30 000 lede van die South African Commercial, Catering and Allied Workers’ Union (Saccawu) betrokke is. Die CGE het Donderdag gesê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!