Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding? Tensy jy onderdrukking van minderhede ondersteun?

Ja, Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding nie? Tensy jy swart oorheersing en onderdrukking van minderhede ondersteun? Terwyl almal op die anti-Zuma wa spring en hom nou blameer vir alles wat verkeerd is in SA, en daar is baie, en wat verkeerd is in hul lewens, moet ons dalk wonder of […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Alweer ‘n SEB-kontrakteur by Charlotte Maxeke Hospitaal?

Nadat die dak van die Charlotte Maxeke Hospitaal in Johannesburg inmekaar gesak het, word die blaam nou geplaas voor die deur van ‘n kontrakteur wat met instandhoudingswerk besig was. Die dak van die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg het op Donderdagmiddag 2 Maart in duie gestort. Luidens berigte het ’n gedeelte van die ontvangs sowel as […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hospitaal Slagting: Babas minder as 1kg moet sterf

Welkom. Baba se dood ‘nie tevergeefs’ – Soos ander babas wat minder as 1 kg weeg, moes baba Ethan in die hospitaal se waskamer sterf. Maar dié vegtertjie het ander planne gehad en minder as ’n maand ná sy geboorte het sy kort lewe mense se harte aangeraak en weet die hele land nou van dié […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!