Rower skree: “I’ll kill your baby!” – Marteling maal deur jong pa se kop voor skote klap

Al wat deur ’n jong pa se kop gemaal het voordat hy drie huisrowers geskiet het, was die wyse waarop landsburgers tydens sulke aanvalle met strykysters gemartel en vroue verkrag word.

Een van die aanvallers het by sy baba dogter se bed gestaan toe hy deur sy vrou se smeekroepe gewek is. Sy het die aanvallers aanhoudend gesmeek:
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is Durban veiliger?

Vyf gewapende rowers het in Durban omgekom na ‘n hoëspoed jaagtog om weg te kom van die polisie.

Die ses mans is in Fields Hill deur die polisie agterna gesit en die bestuurder van die voertuig het beheer verloor oor die
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gewapende rowers slaan toe op Port Elizabethse lughawe

Twee gewapende rowers het Dinsdagoggend vroeg veiligheidswagte by die Port Elizabethse lughawe met vuurwapens aangehou voordat hulle met ʼn onbevestigde bedrag kontant op die vlug geslaan het. Die rooftog het glo by die Suid-Afrikaanse Lughawensmaatskappy (Acsa) se kantoor oorkant die Wimpy-restaurant plaasgevind. Kol. Priscilla Naidu, woordvoerder van die polisie, het gesê twee werknemers was omstreeks […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde egpaar van Bellville vasgebind en beroof ’n dag na ’n soortgelyke voorval in Boston

Nog Bellville-bejaardes is in die vroeë oggendure vasgebind en beroof. Volgens Lt Kol Fienie Nimb het die voorval Dinsdagoggend net ná 04:00 gebeur. Drie gewapende rowers het die bejaardes en hul 32-jarige dogter oorrompel en vasgebind. Volgens Nimb was die rowers met messe gewapen. Die rowers is met verskeie items in die egpaar se motor […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!