Veilige woonbuurt in Upington word binne 3 dae gesteister met vier gewapende rooftogte

Mens voel heel veilig en slaap redelik rustig as jy nie van moord en roof binne jou woongebied of onmiddelike omgewing hoor nie, tot jy ontbugter word met die koue, harde werklikheid. Upingtonners is ‘n goeie voorbeeld van oningeligtes rondom hierdie euwel wat ons direk raak, ‘n euwel wat deur die plaaslike koerante verswyg word […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Binne 5 uur klap skote op 4 verskillende plekke in Gauteng

Paramedici is Woensdagaand ontbied na vier verskillende skietvoorvalle in Gauteng wat binne vyf uur plaasgevind het. Die eerste skietery het om 18:38 in Centurion plaasgevind toe ’n gewapende veiligheidswag (33) beroof en doodgeskiet is. Volgens Netcare911 wie se personeel na die toneel ontbied is, was die wag se patrollievoertuig in ’n veld by Olievenhoutbosch, ’n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie kampusse gesluit

Die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie is onbepaald gesluit weens voortslepende geweld. Intussen is vier studente geskors na tugverhore teen hulle. Universiteite van oor die land is tans besig om studiegeld vir 2018 te bepaal en reeds is die onrus sigbaar onder studente wat glo dat hoër onderwys gratis moet wees. ANC president Jacob Zuma […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Onluste duur wyd voort in Suid-Afrika

Die land word toenemend lamgelê deur sogenaamde protesoptogte, wat dan egter gewelddadig word en waartydens groot skade aangerig word en dienslewering tot stilstand kom. In Vanderbijlpark het sodanige onluste daartoe gelei dat mense nie kon gaan werk nie omdat paaie versper is. Die ontevredenheid was glo dat die Emfuleni- plaaslike munisipaliteit tereg eis dat daar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swart teen swart oorlog breek uit in Mamelodi – nou veg hulle tussen mekaar

Swart op swart geweld het in Mamelodi uitgebreek tussen inwoners van die meer gevestigde deel van Mamelodi en inwoners van ‘n aangrensende plakkerskamp. Die twee woonbuurte het in ‘n oorlogsituasie met mekaar beland, aangesien die plakkerskamp daarvan beskuldig is dat hulle water en elektrisiteit steel met die gevolg dat die gevestigde deel se inwoners meer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Toekoms van SA – Lyk dit soos Coligny? Net die tyd sal leer.

Kom ons begin by die begin. Die datum is 20 April en ’n jong swart seun lê op ’n verlate pad in die Hoëveldse son. Mielies marsjeer in alle rigtings oor die horison. In die verte staan graansilo’s. Tussen die seun wat in die stof by ons voete lê en sy ouers se plakkershut in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tien Gewapende Rowers sak toe in Balfour op Sunfield Fortuna Huis vir Gestremdes

Sunfield Fortuna Tehuis vir verstandelike-en liggaamlike gestremde persone is oorval deur  ’n  groep swaar gewapende mans wat geld en duur elektroniese toerusting geëis het.  Die voorval het plaas gevind op Dinsdag 28 Februarie omstreeks 21:30.  Brenda Gous, die Huis Bestuurder het gevrees vir die veiligheid van haar inwoners en het ten alle koste probeer verhoed […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasveiligheid Deel 4: Paraatheid en ‘n Deeglike Veiligheidsplan

Verlede week het ons begin kyk na plaasveiligheid en raad deur Jan van der Merwe tegnologiese deskundige op die gebied van Plaasveiligheid wat saam my gaan werk aan my reeks programme oor Plaasveiligheid en veiligheid in die algemeen. Baie Dankie aan Jan vir sy bereidwilligheid om my te help hiermee. In Deel 3 het ons […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!