Afrikaans nou beskikbaar op Gmail!

Google het pas 13 nuwe tale op sy Gmail e-pos platform, insluitend twee van Suid-Afrika se amptelike tale, van stapel gestuur. Ingesluit in die nuwe tale is Afrikaans en Zulu. “Daar is nog steeds ‘n belangrike struikelblok wat ons moet oorkom om epos heeltemal universeel te maak: taal. Gmail is reeds beskikbaar in 58 tale, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!