Jeugdiges van Vrystaatse Goudveld stop bus, beroof passasiers en stig brand

Jeugdiges het Maandagaand klaarblyklik die wydverspreide onluste op die Vrystaatse Goudveld uitgebuit om ’n Greyhound-bus buite Allanridge voor te keer, die 46 passasiers te besteel en die bus aan die brand te steek. Van die passasiers is deur klippe getref toe die jeugdiges die bus bestook het en sommige is aangerand. Drie van die slagoffers, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skopboks instrukteur staar klagtes van poging tot moord en kindermishandeling in gesig na 2jarige veelvuldige beserings opdoen

Nog ’n hartverskeurende saak het skokgolwe deur die Goudveld gestuur toe ’n tweejarige na bewering gruwelik deur ’n man, wat ook ’n skopboks-afrigter is, aangerand en mishandel is. Gerrie Martin (49) en Jo-Anne Davis (42) van Virginia is Donderdag (15/06) in hegtenis geneem op klagte van kindermishandeling en die versuim om aanranding op ’n kind […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!