Welbekende boer in Groblersdal sterf na plaas aanval – gemeenskap in rou gedompel

’n Welbekende inwoner van die Groblersdal omgewing is Sondag dood nadat hy en sy familie op sy plaas oorval is deur agt aanvallers. “Oom, kry asseblief vir ons ’n ambulans. Hulle het my pa sleg geslaan,” was die pleidooi oor die radio deur een van Herman Botha se seuns, kort voor sy pa dood is. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geen sentiment vir hierdie mislukte Afrika-staat

Gister, 31 Mei 2017, was dit presies 115 jaar sedert die Boererepublieke onder Brittanje se geweld ondergegaan het. Vir die Boerevolk was dit die swartste dag in sy ganse geskiedenis. Asof in een oomblik is al die sware offers van vele jare en dekades aan goed en bloed en trane nietig verklaar; het dit skielik […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!