ANC regime stof Das Kapital af om swart eenheid te bou

Die ANC sal glo die media inlig oor wat die afgelope vier dae by die party se beleidskonferensie in Johannesburg bespreek is. Die voorsitters van subkomitees het onder meer grondgryp op die Zimbabwe-manier, met die fokus op onteiening en markonverwante vergoeding bespreek in ‘n ekonomiese klimaat wat juis nie om hierdie “oplossings” vra nie. Marxistiese […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondbesetting ruk Oos-Kaapse boere – dit is ‘n realiteit en nagmerrie!

Grondbesetting, talle Suid-Afrikaanse boere se grootste nagmerrie, het vir die Featherstones van Queenstown ‘n realiteit geword toe ‘n groep mense ‘n deel van hulle grond opgeëis het. ’n Dispuut oor grond wat al meer as 40 jaar voortsleep en frustrasie met die Regering se trae vordering met grondhervorming en bemagtiging het tot ’n grondbesetting buite […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Herhaaldelike oproepe vir grondonteiening sonder vergoeding kan tot burgeroorlog lei

‘n Waarskuwing deur dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, aan die EFF dat hul herhaaldelike oproepe vir grondonteiening sonder vergoeding tot ’n burgeroorlog kan lei, het Dinsdag ’n beroering in die Nasionale Vergadering veroorsaak. “As julle ’n burgeroorlog wil hê, doen dit,” het hy in ’n debat oor die versnelling van grondhervorming gesê. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staat wil sy eie onderbenutte landbougrond nou in produksie stel

Die staat gaan alle onderbenutte landbougrond in sy besit in bewerking bring om grotendeels huishoudelike voedselsekuriteit te verseker, het die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming aangedui. Die Parlement se portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming is ingelig dat hy (die departement) dit gaan vermag met sy een hektaar/een huishouding/ twee koeie program. Die program […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het jy die nuwe Verblyfreg-wet gelees ?? – Boere vertrou nie die nuwe wet wat die ANC opgestel het nie.

Die Wysigingswetsontwerp op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg is nie goed deurdink nie en kan baie onvoorsiene en negatiewe gevolge vir veral grondeienaars inhou, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Adv. Alberts het tydens die Tweede Lesingsdebat oor die Wysigingswetsontwerp gesê die gevolge raak veral duidelik wanneer ʼn mens die groter […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Radikale ekonomiese transformasie beteken in al 11 landstale blykbaar net een ding en dit is vat wat jy nie op ʼn ander manier kan kry nie

Die land moet hom voorberei op ʼn feller wordende misdaadvlaag in die aanloop tot die ANC se leierskapskonferensie in Desember. Politieke moorde begin nou al om die toneel in KwaZulu-Natal te oorheers – te meer nog nadat die Inkatha Vryheidsparty die tussenverkiesings in 14 van die 17 wyke in Nqutu, oos van Dundee, ingepalm het. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma -Ek was saam met wit mense in die oorlog vir vryheid en sal een van die eerstes wees om hulle te verdedig

Pres. Jacob Zuma het Donderdag gesê hy haat nie wittes nie, maar hy het gesê hy sal die waarheid praat – dat wit mense nog steeds voordeel trek uit die land se rykdom, veral wat grondeienaarskap betref. “Mens kan nie ʼn situasie hê waar daar mense is wat grond het en hulle weet nie wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoe Afrikaners sonder ‘n skoot die land kan terugvat

Die huidige toestande in die land en in die wêreld daarbuite maak my baie opgewonde. Die tyd is nou amper ryp om Suid-Afrika terug te vat sonder om ‘n skoot te skiet, presies soos wat die ANC-SAKP dit in 1994 gedoen het! Goed-goed, hulle het heelwat geweld in aanloop tot die 1994-verkiesing gepleeg, waaronder die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons gaan die land vat met alles daarin!

En julle gaan teen ‘n loop vas kyk met alles daarin – hoe klink dit vir jou.. Wit mense moenie dink die EFF het vergeet van die grondkwessie nie, het die EFF-leier, Julius Malema, gister in ’n stampvol saal van die Universiteit van Pretoria se Mamelodi-kampus gesê. “Die wit minderheid klap hande terwyl die EFF […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is SA op die rand van ‘n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!