AfriSake troef Black First Land First in hof

AfriSake het ’n hofaansoek gebring ten einde ’n interdik teen Black First Land First (BLF) te bekom om hulle te verbied om mense aan te hits om die misdade van betreding en massa- onwettige grondbesetting te pleeg. Die Noord-Gautengse hoë hof het die interdik vandag toegestaan en beveel dat BLF, Andile Mngxitama, sy leier, en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malema terug in die hof nadat hy sy ondersteuners aangemoedig het om grond onwettig te beset

EFF-leier Julius Malema sal Vrydag na verwagting in die Bloemfontein-landdroshof verskyn op aanklagte van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste nadat hy sy ondersteuners aangemoedig het om grond onwettig te beset. Malema het in 2014, op ʼn EFF-verkiesingskonferensie in Bloemfontein, aan EFF-lede gesê hulle moet grond beset. Nadat Malema verlede jaar op hierdie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF, Malema moet opdok, sê hooggeregshof na uitspraak

Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag beslis die EFF en sy leier, Julius Malema, moet aanspreeklik gehou word vir die regskostes van ʼn hofaansoek om ʼn interdik te bekom wat die party en Malema verbied om die publiek aan te hits om onwettig grond te gryp of te betree. AfriSake en AfriForum het in Maart […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!