Cyril: Winnie sal net rus as grond teruggegee word – Haai Rerig?

Winnie Madikizela-Mandela sal volgens pres. Cyril Ramaphosa net in vrede kan rus as swart Suid-Afrikaners gelyke aanspraak het op die grond en gepaardgaande rykdom van hul voorvaders.

Ramaphosa het dit Dinsdag gesê toe hy die hooftoespraak gelewer het op ’n nasionale gedenkdiens vir die oorlede struggle-ikoon by die Mphuthumi Mafumbatha-stadion in Bizana in die Oos-Kaap. Bizana is Madikizela-Mandela se geboortedorp.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaner en blanke boere nie verteenwoordig by die Nasionale Grondberaad

Dit is skokkend dat niemand die Afrikaner en die blanke boere by die nasionale grondberaad wat gister en vandag by die Gordon Instituut gehou word, verteenwoordig nie.

Die doel van die beraad is om sleutel rolspelers bymekaar te bring sodat die publiek se mening gevorm kan word oor hoe die grondwet gewysig moet word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verskeie instansies sluit aan by die TLU SA ten opsigte van die Grondberaad

Nadat TLU SA besluit het om ‘n sogenaamde grondberaad te boikot omdat mense buite die landbou wil besluit oor boere se grond, het verskeie instansies hulle daarby aangesluit.

Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, het vroeër die week die Studiegroep vir Eietydse Geskiedenis……….
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

#LandExpropriationWithoutCompensation: Boere waarsku van bitter gevegte

Johannesburg – Boere-organisasie Transvaal Landbou-unie van SA (TLU-SA) het Woensdag gewaarsku dat dit alle moontlike middele sal gebruik om die onteiening van grond sonder vergoeding te stop. Dit het gekom nadat die minister van kuns en kultuur, mnr. Nathi Mthethwa, die Britse premier Theresa May oor die dorre kwessie van grond geslaan het. Mnr. Mangosuthu […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘Malema sal meer swart lewens verwoes as Verwoerd’

Swart Suid-Afrikaners sal erger as wit mense onder grondonteiening sonder vergoeding ly, meen die ekonoom Mike Schussler.

“Julius Malema moet die Hendrik Verwoerd-toekenning kry omdat hy meer swart lewens gaan verwoes as wat Verwoerd ooit kon. Dis ’n toekenning vir lewenslange bydrae.”
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Korrupte amptenare in SA manipuleer grondhervormings proses

In ‘n saak in die Durbanse Handelsmisdaadhof is dit aangetoon hoe maklik korrupte amptenare die proses van grondhervorming manipuleer en daardeur die regering en die begunstigdes besteel van hul geld en regte.

Die uitspraak in die Kuick Vlei Nedersetting saak kom te midde van voortslepende debatte rondom die regering se mislukking om effektiewe grond hervorming te bewerkstellig.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cyril, “Wie se grond wil jy vat?” vra LP’s

Pres. Cyril Ramaphosa sal Dinsdag in die parlement moet antwoord wie presies se grond sal sonder vergoeding afgevat word en wie dit sal kry.

Emosionele tonele het hulle Maandag in die nasionale vergadering (NV) afgespeel soos veral opposisie-LP’s een vir een die grondkwessie tydens die debat oor Ramaphosa se staatsrede opgehaal het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Openbaar grondoudit nou, vra leier van VF Plus

Die gesloer van die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming om die jongste grondouditverslag van die regering openbaar te maak, is ʼn slenter om sekere feite van die publiek te weerhou in ʼn poging om die land oor die aangeleentheid te mislei, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Volgens dr. Groenewald dui uitgelekte inligting van die verslag in die media op ʼn hele aantal ernstige feitefoute.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dit is absurd! – BLF verwelkom brand op Rupert familieplaas

GEPLAAS OP 7 FEBRUARIE 2018 DEUR BLACK FIRST LAND FIRST ORGANISASIE – Ons is opgewonde oor die feit dat ’n brand in sommige dele van ’n plaas, wat onwettig beset word deur die Rupert familie, uitgebreek het. Black First Land First glo dat die vuur die vergelding van ons swart God is. Die vuur is gereg en geregtigheid en verwelkom.

In Mei 2017 het BLF die blankes tot en met Desember daardie jaar kans gegee om as blankes te ontmoet en besluit om ons land terug te keer. Maar soos die koppige en arrogante farao’s van die Bybel, het die blankes gereageer met ’n gelag. Ons het aan ons swart gode gebid om ons krag, eenheid te gee en diegene wat ons land gesteel het, te straf. Ons het gebid vir droogte en ons het gebid vir die vuur op die diewe.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC-regime besluit gou hoe grond gevat word

Suid-Afrika sal ná Maart weet presies hoe die regering beplan om grond sonder vergoeding te onteien. Mcebisi Skwatsha, adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het Dinsdag aan die parlement se portefeuljekomitee oor landelike ontwikkeling en grondhervorming gesê dat die ANC in Maart ’n konferensie oor grondonteiening sonder vergoeding sal hou. “Daarna sal alle stelsels gereed […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering se plase staan ongebruik

Daan du Plessis staan by ’n verlate beeskraal op een van die regering se plase in Noordwes. Dié plaas het voorheen aan hom behoort. Duisende geboue en plase in regeringsbesit word glad nie gebruik nie en belastingbetalers moet jaarliks miljoene opdok aan eiendomsbelasting en instandhouding vir dié eiendomme.               […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voormalige Lipton-tee-plantasie in ruïnes nadat dit val in die hande van onbekwame swart bestuur

Meer as 2000 werkers het hul werk verloor in die jongste Suid-Afrikaanse “grondhervormingsprojek” wat wit plase in beslag neem en oorhandig aan ZANC-kaders. Een van die grootste teeplantasies in Suid-Afrike, voorheen bestuur deur Lipton Teas Internasionaal, het heeltemal in duie gestort en is toegegroei met onkruid. Dit nadat die grond minder as tien jaar in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!