Studente aan die Universiteit van Noordwes blaas rassehaat aan

Phomolo Moaba, het na die Swart Maandag optogte, op Facebook gesê: “Wearing black won’t change a thing!! Youre(sic) all gonna(sic) be murdered like your master Terreblanche”. ‘n Ander student, Nokuthula Ligege, primaria van Huis Wag-‘n-Bietjie op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV), het op haar Facebook profiel gesê: “Like…All this killing wouldn’t […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanvalle – tyd om terug te slaan

Plaasaanvalle op blanke boere en hul gesinne gaan onverpoosd voort en hoewel presiese syfers nie beskikbaar is nie en moeilik beraambaar is, blyk dit uit deeglike navorsing wat Ditsem Nuus gedoen het dat daar sedert 1994 tot middel 2017 in totaal sowat 4 000 plaasaanvalle was, waarin 1 900 mense vermoor is, tallose lewenslank vermink […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BLF reageer oor graffiti in Ventersdorp

“Maak net soos julle goeddink.” -Só het Black First Land First (BLF) se leiers in Noordwes Dinsdag teruggekap nadat die VF+ hulle by die Menseregtekommissie (MRK) verkla het oor graffiti in Ventersdorp wat glo haatspraak bevat. Sowat 500 lede van die BLF het op 12 September na ’n plaas in die omgewing opgetrek om die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ventersdorp word ontsier met haatspraak op padtekens en mure

Die polisie in Ventersdorp ondersoek ’n saak van opsetlike saakbeskadiging nadat graffiti met haatspraak op padtekens en mure in dié dorp aangebring is. Dit het Dinsdag verskyn nadat Black First Land First (BFLF)-ondersteuners ’n Steve Biko-dag bygewoon het. Inwoners het Woensdag op sosiale media uitgevaar teen die graffiti, wat slagspreuke soos One Settler One Bullet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dubbele standaarde om hantering van rassisme in SA hok te slaan op been gebring

Die burgerregte-organisasie AfriForum het Maandag in een van sy mees omvangryke stappe nog om dubbele standaarde rakende die hantering van rassisme in die land hok te slaan ʼn nuwe eenheid bekendgestel wat rassisme en haatspraak sal vasvat. Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, wat die teenrassisme-eenheid gaan lei, het tydens die bekendstelling van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Blog wat aanvoer dat wit mans in SA van hul stemreg ontneem moet word “nie haatspraak”

’n Blog waarin aangevoer is dat wit mans in Suid-Afrika van hul stemreg ontneem moet word, kom nie op haatspraak neer nie, het die appèlpaneel van die persraad beslis. Regter Bernard Ngoepe en sy paneel het die vorige beslissing van die persombudsman, Johan Retief, omgekeer. Die blog getiteld “Could it be time to deny white […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriForum Jeug lê klag: “One Settler, One Bullet”

AfriForum Jeug het op 23 Mei ’n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien teen studente van die Universiteit van Pretoria (UP) wat op kampus rondgeloop het met hemde waarop “One Settler, One Bullet” gedruk is. “Dit is niks minder as haatspraak nie en is gevolglik aanhitsing tot geweld,” sê Julius Landman, AfriForum Jeug se Tuks-koördineerder. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Haatspraak en aanhitsing tot rasse haat klag teen Zuma bekend gemaak – onskuldig!

Die SA Menseregtekommissie (MRK) het onlangs sy bevinding op die klag van haatspraak en aanhitsing tot rassehaat wat die Volksraad en die HNP op 21 Januarie 2016 teen pres. Jacob Zuma by dié instelling gelê het, bekendgemaak. Die klag is aanhangig gemaak na aanleiding van Zuma se uitlating dat die blankes die grond van Suid-Afrika […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA Val Uitmekaar maar Ryk Elites verkies om Geld, Tyd, Hoftyd en Media Spasie aan “Politieke Korrekheid” te mors.

Terwyl gewone mense met drastiese beurtkrag; kapings; moord; polisie lede wat self ernstige misdaad pleeg;  gruwel verkragtings en moord van oumense; plaasmoorde (Volksmoord volgens Genocide Watch); hospitale wat ‘n doodsvonnis is waar mensebloed en riool op die ope grond uitloop en sonder belangrikke medisyne of selfs beddens sit; terwyl die getal armes in plakkers kampe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!