Twee slagoffers beseer tydens twee afsonderlike kleinhoewe-aanvalle in Suid-Afrika

Twee afsonderlike kleinhoewe-aanvalle het hulle Dinsdag in Noordwes en Gauteng afgespeel. Die eerste aanval het noord van Potchefstroom in die Rysmierbult-omgewing langs die R501 plaasgevind. Kapt. Amanda Funani, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê ʼn man en vrou het in hul huis televisie gekyk toe hul honde omstreeks 21:15 op die kleinhoewe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kontrakteur net betyds te hulp gesnel

As die eienaar van ’n plaas buite Pretoria ’n paar sekondes later daar aangekom het, het Christo van Niekerk (34) se familie nou ’n begrafnis beplan. Die familie twyfel of die vier mans wat Van Niekerk Donderdag wreedaardig aangeval het, van plan was om iets te roof. “Dit lyk of hulle uit en uit daarop […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Egpaar van Plaasaanval ongedeerd – dink motief was om te moor

’n Egpaar is ongedeerd nadat ’n vrou Donderdagaand ’n inbreker in die oë gekyk het in hul plaashuis noord van Pretoria. Jan (73) en Rosemarie (60) van der Bank het Donderdagaand televisie in die sitkamer van hul plaashuis naby Hammanskraal gekyk toe sy ’n motordeur hoor toeslaan en die honde begin blaf. Kort daarna het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!