Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) verdien nou ook ’n ekstra inkomste uit die weermag se flirtasie met Kuba

’n Gehuurde SAL-Airbus A340 het Donderdagoggend in Havana, Kuba, geland met sowat 340 soldate van die Suid-Afrikaanse weermag aan boord. Almal van hulle studeer tans in dié land in vakrigtings wat wissel van medies, vliegopleiding en ingenieurswese tot vakleerlingvaardighede. Die SAL-vliegtuig (vlug SA2951) is teen ’n koste van R14 miljoen deur die departement van verdediging […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!