Afrikanerhart – Trekpad van ‘n Nasie: Eben Donges

Vanaand gesels ons oor Eben Donges. Hy was vir 7 dae Staats President en is ook genoem as ‘n argitek van Apartheid. In 1918 kry hy sy BA graad en in 1923 het hy dit opgevolg met ‘n soortgelyke graad aan die Universiteit van Suid-Afrika. In 1925 behaal hy sy L.L.D graad aan die Universiteit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Danksy Klasie Havenga het ons offisiële bewyse van ‘n vorige volksmoord teen ons.

Die Havenga Verslag volg na ‘n pers verklaring van FN oor ‘n gedenkdiens te Kerkplein op die naweek. Front Nasionaal Suid-Afrika het bevestig dat ‘n gedenkdiens ter viering van die geboortedag van die eertydse ZAR President, Paul Kruger, wel sal plaasvind eerskomende Saterdag 10 Oktober om 10:00 op Kerkplein in Pretoria. Dit volg op ‘n hernieude […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!