Die wittes se stem word al hoe sagter in die DA

Die DA se strewe om soveel moontlik swart kiesers te trek sodat hy die ANC tot onder 50% steun in 2019 kan dwing, is besig om hom van sy blanke kiesers te vervreem. Reeds sedert die vervolging van Helen Zille oor haar opmerkings oor kolonialisme, het blankes vervreem begin voel van die DA. Daarna het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA se Hellen Zille ‘n aanhanger van George Soros

En kyk dan nou net wie het 10 jaar gelede al erken dat sy op George Soros se raad vir die Open Society Foundation gedien het! Insights into Helen Zille’s background and her philosophy. Moneweb:  Here in South Africa the Open Society Foundation was founded By George Sores, who’s well know in financial circles.  But […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA besig on na alle kante toe uitmekaar te val

Dat daar groot probleme in die DA is, behoort teen hierdie tyd vir niemand meer ‘n geheim te wees nie. Inderdaad wil dit lyk asof die DA besig is om na alle kante toe uitmekaar te val. Vroeër vanjaar het Mmusi Maimane vir Helen Zille geskors oor ‘n twiet wat sy gemaak het waarvan hy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Groot bohaai oor Helen Zille se wasgewoontes het tot internasionale nuus gehaal

Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, verstaan nie waarom sy, wat weens waterbeperkings in die provinsie net een keer elke drie dae stort en ander dae uit ’n wasbak was, nou die internasionale nuus gehaal het nie. Zille het dít Saterdag vanaf haar Twitter-rekening getwiet nadat haar uitlatings oor haar wasgewoontes ook opslae in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mosie van wantroue teen Helen Zille het op die ANC ge-backfire

Die mosie van wantroue teen die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, het op die ANC ge-backfire. Só meen Ferlon Christians, die leier van die ACDP in die provinsie en ’n LPP. Die ANC het Donderdagaand in die provinsiale wetgewer geëis Zille moet uit haar pos as premier geskors word. Die mosie het gevolg op ’n omstrede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Kontroversiële vraag: HET MMUSI MAIMANE SOPAS SY EIE PARTY NA SELFMOORD GELEI?

Die sage rondom die skorsing van Helen Zille uit die DA skud nou ‘n klompie geraamtes uit die kas daar. Nadat Maimane met groot fanfare gister aangekondig het dat Zille geskors word maar aanbly as premier van die Wes Kaap, het Zille gereageer met ‘n verklaring waarin sy wys daarop dat dit ‘n onregmatige stap […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Engelse Kolonialisme het niks opgebou nie en word tot op hede steeds daagliks bedryf

Helen Zille is nou vir die tweede maal in die moeilikheid oor haar opmerkings dat kolonialisme nie in alle opsigte sleg was nie. Zille, wat tans (nog) premier namens die DA is van die Wes-Kaap, was in haar jeugdige jare, ‘n bewonderaar van die Black Sash, en as joernalis het sy haar linkse dienste verkoop […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!