Die vermoorde Hendrik Knoetze (73) het altyd vir verdagte koek gekoop

Die vermoorde Hendrik Knoetze (73) van Pellissier, Bloemfontein, het sy vermeende moordenaar geken sedert hy ’n tiener was en het elke jaar vir die jong man ’n koek op sy verjaardag gekoop. Hy het hom ook ekstra geld en ander “goedjies” gegee en tot sy skoolgeld bygedra. Maandag het Kgotso Patrick Gigi (23), wat sedert […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!