Bejaarde baklei verwoed terug tydens plaasaanval in die Katdoornbos-omgewing

Skote het Dinsdagaand op ’n plaas in die Katdoornbos-omgewing geklap nadat twee verdagtes ’n bejaarde man oorval het. Volgens Hennie Lingenfelder (71) was hy in die bed toe hy omstreeks 22:00 sy honde erg gehoor blaf het. “Ek het gesien die boerboel hardloop op en af teen die draad en het die haelgeweer reg gekry,” […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!