Staat kan nie gratis tersiêre onderwys bekostig nie al het Zuma belowe

Die Heher kommissie verslag van meer as 700 bladsye oor hoër onderwys het aangetoon dat gratis tersiêre onderwys nie haalbaar is in die nabye toekoms nie. Die verslag het uitgelek nadat dit reeds maandelank op Jacob Zuma se tafel lê, en hy is ook nie aan sy afgedankte minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, gegee […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaans as onderrigtaal se dae getel by Universiteit van Stellenbosch

Die beslissing van die hooggeregshof in Kaapstad om die Universiteit van Stellenbosch (US) se huidige taalbeleid te handhaaf, is ʼn klap in die gesig van alle Afrikaanssprekendes en minag die internasionaal erkende beginsel van minderheidsregte, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Die hof het dit gedoen deur die veldtog Gelyke Kanse se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie kampusse gesluit

Die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie is onbepaald gesluit weens voortslepende geweld. Intussen is vier studente geskors na tugverhore teen hulle. Universiteite van oor die land is tans besig om studiegeld vir 2018 te bepaal en reeds is die onrus sigbaar onder studente wat glo dat hoër onderwys gratis moet wees. ANC president Jacob Zuma […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!