Afrikanerhart – Trekpad van ‘n Nasie: Eben Donges

Vanaand gesels ons oor Eben Donges. Hy was vir 7 dae Staats President en is ook genoem as ‘n argitek van Apartheid. In 1918 kry hy sy BA graad en in 1923 het hy dit opgevolg met ‘n soortgelyke graad aan die Universiteit van Suid-Afrika. In 1925 behaal hy sy L.L.D graad aan die Universiteit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Onthou: Die Westdene Bus Ramp 28 Maart 1985

Vanaand begin ons met ‘n reeks van Onthou programme en wil net vir Sonette bedank vir al haar hulp en harde werk. Sien ook video heel onder. Vanaand die Westdene Bus ramp 28 Maart 1985. 30 jaar ná die Westdene-busramp: ‘Dit is elke jaar moeilik’ Ek onthou dit nog goed dit was baie hartseer ek het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!