Zuma WIL jou belastinggeld mors op sy hofsake

Die ANC-staatshoof is vasbeslote om die belastingbetalers se geld te mors op sy hofsake. Tydens ‘n antwoordsessie in die parlement gesê hy sal nie die regsaksies teen hom oor korrupsieklagtes, uit eie sak betaal nie. Dit beteken dus dat die staat daarvoor moet betaal. Hy sê dat as sodanige bewerings verband hou met mense se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 20: Belydenisse deur marteling, wraaksugtige leuens en wraakryke gerugte lê fondasie van die holocaustmite

Belydenisse deur marteling, selfs in Londen met die “London Cage”, ‘n reeks nege hokke in Brittanje waar die marteling van Duitsers plaasgevind het, wraaksugtige leuens en wraakryke gerugte so waansinnig soos ‘n leuen oor ‘n lamp wat uit mensvel gemaak was, maar DNA bewys dit was van ‘n bok. En die grootste leuen van als, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 19: Die Neurenberg-hofsake, herprogramering en etniese reiniging van die Duitsers, wyl die oorlog voortgaan met Japan

Die Neurenberg-hofsake begin in Duitsland, en die program van herprogramering en etniese reiniging van die Duitsers begin, die resultaat waarvan deesdae gesien kan word toe Duitsland Miljoene immigrante vrywillig aanvaar. Wyl die Geallieerde Bondgenote die plaaslike inwoners dwing om deur die konsentrasiekampe te marsjeer en die Duitse soldate in die gevangenis aangehou word om aangekla […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!