Afrikaans kry die doodstraf in howe

In nog ‘n klugtige voorbeeld van Afrikaners se “grondwetlike regte” wat nie die papier werd is waarop dit geskryf is nie, het die land se hoofregter, Mogoeng Mogoeng, verlede Donderdag afgekondig dat Afrikaans voortaan in die howe verbied word en dat slegs Engels as registrasietaal toegelaat word. In strafsake sal aangeklaagdes van tolke gebruik kan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!