Die skrif is aan die muur vir boere in Suid-Afrika – Grondonteiening sonder vergoeding is nou ’n ware werklikheid na wysiging van artikel 25 van grondwet aanvaar is

Boikot Discovery! – Rasse diskriminasie: Suid-Afrikaners kan nou gratis aandele in Discovery Bank kry deur geld te deponeer – dit is natuurlik nou net as jy swart is!

Boek oor Tsafendas is nog ’n aanslag teen apartheid – Hoekom nou?

Plaasaanval: Boer 8 keer geskiet voor kinders, terroriste open vuur op kinders

Rassisme op wittes – Talle blanke onderwysers afgedank om plek te maak vir swartes by Gautengse hoërskool

Terroriste dreig om brandstof oor ’n boer naby Potchefstroom te gooi om hom aan die brand te steek tydens plaasaanval

Onteiening sonder vergoeding- Groep plakkers is besig om grond onwettig te gryp naby Despatach – erwe wat uitgemerk is, is so groot as dié in die spogbuurt Somerstrand in Port Elizabeth

Nasionale uitsaaier-SABC wat feitlik bankrot is, blaas miljoene rande van belastingbetalers se geld op partytjies en bonusse terwyl honderde werkers afgedank word

Polisie bied Malema BBP-beskerming ná doodsdreigemente – Malema mag moord aanhits teen Plaas Boere maar as hy net gedreig word kry hy beskerming! Hoekom kry die Boere geen Beskerming nie?

Kry solank die kerse en paraffien lampies reg want dit blyk of krag onderbrekings ons voorland is – van die 15 Eskom kragstasies, het slegs 4 stasies voldoende steenkool om elektrisiteit te genereer

Ramaphose sê dat die tien jaar van Zuma se regeer tyd is die rede vir al die probleme van die land – gewoonlik gee hul mos altyd die skuld vir die witman en sy apartheid

Afrika, O Afrika! : Man wat met winkel inkopie waentjie met op gekapte bees koppe daarin, straat af stap word deur Johannesburg se Burgemeester gearresteer