Regering is letterlik besig om te verkrummel – Staatsgeboue gevaarlik vir mense

Die regering is letterlik besig om te verkrummel. Meer as 3 000 staatsgeboue is nie geskik vir menslike gebruik nie en byna 10 000 het ernstige strukturele gebreke. Dít is volgens Nathi Nhleko, minister van openbare werke. Nhleko sê in antwoord op ’n parlementêre vraag 3 046 staatsgeboue is onveilig en 9 413 het ernstige […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eens vooraanstaande akademiese hospitaal, Kalafong val uitmekaar

Die krisis by die eens vooraanstaande akademiese hospitaal, Kalafong, is besig om daagliks te verdiep as gevolg van ‘n skynbaar ooglopende bestuursprobleem. Behalwe dat die infrastruktuur in duie stort met uitgerukte wasbakke, moet die jong dokters wat hulle verpligte gemeenskapstyd daar moet doen, alles self doen, want die susters weier om take wat hulle gewoonlik […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ESKOM begin weer met hulle Beurtkrag, dit begin binnekort vir Vrystaatse dorpe

Eskom het kennis van moontlike beurtkrag aan verskeie Vrystaatse munisipaliteite gegee. Dit volg op munisipaliteite se wanbetaling van rekenings, en die feit dat hulle nie afbetalingsooreenkomste nakom nie. Indien die munisipaliteite nie dadelik aksie neem nie, sal beurtkrag op 27 September begin. Die munisipaliteite wat geraak word, is Moqhaka (Kroonstad, Steynsrus, Viljoenskroon, Vierfontein), Masilonyana (Theunissen, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere het na die Kongo toe gegaan om te boer, hulle is wel gewaarsku

Volgens AgriSA ondervind die Suid-Afrikaanse boere wat in 2011 oorreed was om in die Republiek van die Kongo te gaan boer meer probleme as wat voorsien was. Minder as ‘n derde van die boere oorleef nog. Dr. Theo de Jager, AgriSA se adjunk president, was ten nouste by die projek om boere van Suid-Afrika in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!