Kerkgangers oorrompelid van die Johannesburgse metropolisie en vat wapen

Een persoon is in hegtenis geneem nadat ’n groep kerkgangers ’n lid van die Johannesburgse metropolisie oorval, aangerand en sy wapen by hom afgeneem het. Die voorval het Sondagmiddag plaasgevind, sê Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburg-metropolisie. Volgens Minnaar het die polisiebeampte en sy kollega ’n motor weggesleep wat onwettig geparkeer was. Die motor behoort […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verdagte vas oor Schoenmakerskop-moorde

‘n Man sal Maandag vir die dubbele moord van ’n paartjie van Schoenmakerskop in die hof in Port Elizabeth verskyn, asook vir die moord op die opsigter van die Forest Hill-begraafplaas. Inwoners van Port Elizabeth was einde September geruk deur dié twee aanvalle wat drie dae uitmekaar gebeur het. ’n 21-jarige man wat Woensdagmiddag in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘Kamma-dokter’ vasgetrek wat vals mediese sertifikate aan motoriste uitreik

ʼn “Kamma-dokter” is Dinsdag in Soweto in hegtenis geneem nadat sy na bewering vals mediese sertifikate aan motoriste uitgereik het wat hulle bevoeg verklaar om vir openbare bestuurspermitte aansoek te doen. “Die dokter het probeer vlug toe wetstoepassingsowerhede van die nasionale verkeersdepartement se teenkorrupsie-eenheid, die Valke, personeel van die mediese raad en departement van binnelandse […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vliegtuig by OR Tambo Internationaale Lughawe voorgekeer om man in hegtenis te neem

ʼn Vliegtuig wat Woensdag op pad was om by die OR Tambo Internasionale Lughawe op te styg, moes op die nippertjie omdraai en na sy parkeerplek terugkeer sodat ʼn man wat aan boord was in hegtenis geneem kon word. Brig. Vishnu Naidoo, woordvoerder van die polisie, het gesê twee speurders van die SAPD het lugvaartveiligheidspersoneel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!