4.6 Miljoen (10%) van SA Bantoe woon in 7,000 100% rasegte Bantoe dorpe, GEEN Kleurlinge, Indiërs of Blankes nie!

In antwoord op die Saturday Star se skandalige goedkoop joernalisme waar hulle die Afrikaner nedersetting Eden aanval en veroordeel, wil ek graag hierdie volksmoordenaars herinner hoe skynheilig en wraaksugtig hulle is deur hulle te herinner van die statistieke wat ek op SAUK Nuus meer as 3 maande terug publiseer het: 10% van alle bantoe woon […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Honderde groot Swart Orania’s word ontbloot – die meerderheid mense in SA is skynheilige anti-wit rassiste

Soos baie volksmense het ons genoeg gehad van die aanhoudende kerm, huil en vingerwysing vanuit liberale en swart geledere oor Orania, en na die onlangse indringing van EFF lede in Orania om nuus sensasie en naam vir hulself te lok, het ons besluit om hul aantygings te toets… SAUK Nuus het bietjie navorsing gedoen en het honderde enorme Swart Orania’s ontdek wat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Anti Afrikaans onluste by Universiteite bewys die kul en modus operandi agter Sharpville onluste

Vanaand kyk ons na ‘n paar artikels onder andere deur Solidariteit en Afriforum oor die debakels by die Universiteite die afgelope paar weke en dae. Vrae wat gevra word: Is die die herhaling van die Sharpville en Soweto onluste wat onder die dekmantel van opstande agv onderrig in Afrikaans geskied het? Is hierdie die voorloper […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!