Gesinne haweloos na SANW inwoners van Marievale-militêre basis dwing om hul huise te ontruim

Ten spyte van die interdik wat gister in die hooggeregshof van Johannesburg verkry is, word inwoners van die Marievale-militêre basis na bewering steeds uit hul huise uitgesit. Verskeie inwoners van Marievale beweer  dat hulle deur weermagoffisiere aangerand is en gesê is om hul huise te ontruim. Die SAUK kan egter nie aantygings van uitsetting of […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Veilige woonbuurt in Upington word binne 3 dae gesteister met vier gewapende rooftogte

Mens voel heel veilig en slaap redelik rustig as jy nie van moord en roof binne jou woongebied of onmiddelike omgewing hoor nie, tot jy ontbugter word met die koue, harde werklikheid. Upingtonners is ‘n goeie voorbeeld van oningeligtes rondom hierdie euwel wat ons direk raak, ‘n euwel wat deur die plaaslike koerante verswyg word […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Polisie word betaal om ons te beskerm, maar die Polisie kan nie protesoptredes beheer nie !!

Dit word al hoe duideliker dat die land op die rand van anargie huiwer namate dit duidelik word dat die polisie nie eens naastenby die vermoë het om wet en orde te handhaaf nie. Protes teen informele nedersettings het gelei daartoe dat strate in Bramley, Johannesburg met brandende bande en klippe versper is. Polisie moes […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Harte en beursies word oopgemaak vir Knysna – maar bereik dit egter die regte eindbestemming?

Die afgelope week het Suid-Afrikaners  hul harte en beursies oopgemaak vir die talle mense wie se lewens deur verwoestende brand in Knysna vernietig is. Honderde inwoners het al hul besittings en selfs hul huise in die brand verloor. Volgens die provinsiale regering was die dodetal gister reeds 9, waarvan een ‘n brandweerman was. Daar is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!