Meisie opgekerf in mesaanval in Bethlehem

Afgelope Sondagaand is Irma van Deventer (22) van Bethlehem in haar ouerhuis waar sy alleen was, deur ‘n aanvaller met ‘n mes verskeie kere in die kop, nek en een long gesteek. Haar hande is ook erg gesny toe sy die aanval probeer afweer het. Sy is geopereer nadat haar long platgeval het en is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!