Rasse haat word aangewakker deur SABC sepie Isidingo

Ontstelde televisie kykers het klagtes by die Uitsaaiklagtekommissie (UKKSA) ingedien nadat ’n episode van die SABC3-sepie Isidingo uitgesaai is waarin wit Afrikaanse mans die karakter Sechaba Moloi-Matabane ’n bobbejaan noem, aanval, en later lewend begrawe. Die episode is verlede Woensdag uitgesaai. Vroeër in die episode besoek Moloi Matabane (vertolk deur Motlatse Mafatshe) sy pa se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!