Egpaar aangerand en met kettings vasgebind tydens plaasaanval in KwaZulu-Natal

ʼn Bejaarde egpaar is Vrydagaand op hul plaas naby Ixopo in KwaZulu-Natal deur ʼn onbekende aantal aanvallers oorval, vasgebind en erg aangerand. Lt.kol. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê dievoorval het omstreeks 18:00 gebeur. Volgens Zwane is min inligting tans beskikbaar. Dit is nie duidelik hoeveel aanvallers daar was nie. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!