Inwoner van Jan Kempdorp vermoor op kleinhoewe

’n Inwoner van Jan Kempdorp is volgens AfriForum die afgelope naweek op sy kleinhoewe vermoor. Mense het op Facebook hulde gebring aan Attie Jooste wat glo gesteek en op die toneel dood verklaar is. Die polisie sê hulle sal later kommentaar lewer. Volgens Ian Cameron, hoof van veiligheid by AfriForum, het Jooste glo die kleinhoewe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!