Die dag as raskrete verkragtingskrete uitdoof, weet ons dat Kulturele Marxisme geseëvier het en ons is regtig in die moeilikheid.

Die opskrifte in die hoofstroom Sondag-koerante het die groot skeiding in die land dié naweek so duidelik geïllustreer. Gillian Schutte het met groot behae ʼn ras-herrie ontketen rondom regter Mabel Jansen toe sy met ʼn ou Facebook-gesprek, een wat dié twee ʼn jaar of wat gelede in ʼn vertrouensverhouding gehad het, vorendag gekom het. Rapport het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!